Groningen (provinsie)

Groningen

Grönnen, Grunnen
Provinsie
Vlag van Groningen
Vlag
Wapen van Groningen
Wapen
Ligging van die provinsie Groningen in Nederland
Ligging van die provinsie Groningen in Nederland
Kaart van die provinsie Groningen
Kaart van die provinsie Groningen
Koördinate: 53°15′N 6°44′O / 53.250°N 6.733°O / 53.250; 6.733
LandVlag van Nederland Nederland
HoofstadGroningen
Grootste stadGroningen
Regering
 • KommissarisRené Paas (CDA)
Oppervlak
 • Totaal2 955 km2 (1 141 vk. myl)
 • Land2 316 km2 (894 vk. myl)
 • Water639 km2 (247 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal596 075
 • Digtheid257/km2 (670/vk. myl)
 1 Januarie 2023
TydsoneUTC+01:00 (MET)
 • SomertydUTC+02:00 (MEST)
Webwerfwww.provinciegroningen.nl

Groningen (Gronings: Grönnen of Grunnen; Wes-Fries: Grinslân) is een van die 12 provinsies van Nederland en is in die noordooste geleë. Die provinsie het 'n bevolking van 596 000 in 2023 gehad en beslaan 'n totale oppervlakte van 2 955 km² met 'n bevolkingsdigtheid van 257 inwoners per km² land. Die hoofstad en grootste stad is Groningen.

Groningen grens in die suide aan Drenthe, in die weste aan Friesland, in die noorde aan die Noordsee en in die ooste aan Nedersakse (Duitsland).

In die provinsie word naas Nederlands ook Gronings gepraat, 'n dialek van die Nedersaksiese taal.

  1. 1,0 1,1 Statistieken provincie Groningen, AlleCijfers

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy